Guy en Melanie, Fotograwe gebasseer te Nelspruit Mpumalanga bied nou ook video. Maak die herinnerings vir ewig. Die Nelspruit trou fotografie span se uitrusting is net van die beste. Bestel vandag jou fotos en kry jou video teen half prys.
Ons doen nie standaard tariwe nie omdat ons weet dat elke troudag uniek en spesiaal is. Ons weet dat hierdie groot dag absoluut die bruid se dag is en glo dat hoek sny op so iets belangrik soos die video en fotografie net later teleurstelling gaan bring.
Ons gebruik net Canon toerusting en ons “Uitsaai Kwaliteit” video kamera verseker die beste resultate. Ons het geleer dat ons moet weet watse beligting beskikbaar is by die lokaal en verseker dat ons nie in die donker sit nie.
Ons produksie van die DVD word nie oorgelaat aan onderbekragte kompers nie, Ons hoof produksie masjien is die kragtigste wat ons kon kry.
Ons maak ook seker dat jou fotos die beste gehalte is, Ons Canon digitale kameras maak A1 (900 x 600mm) drukke absoluut ‘n ondervinding.
Tags: fotografie, trou, troufotos, video